Meer oor my

Rentia Smal is ʼn kommunikasiepraktisyn met meer as 15 jaar werksondervinding in die korporatiewe wêreld in Kaapstad, Londen en Barcelona. Sy is die eienaar van Collab Communications, ʼn kommunikasie-agentskap wat spesialiseer in sosiale mediabestuur, projek- en handelsmerkbestuur, inhoudskepping en openbare skakeling. 

www.lizellelotter.co.za-34_edited.jpg

Sy is ʼn ma van twee kleuters en ʼn groot voorstander van ʼn lewe van eenvoud, minimalisme en selfversorging.