Welkom op die blok!

Dankie dat jy ’n draai kom maak het. Kom deel in die soektog na minder wanorde en geraas, meer kalmte en ‘in die oomblik’ wees. Mammieblok is passievol oor minimalisme, gehalteprodukte wat die lewe vergemaklik en verryk, gesonde en voedsame resepte vir die hele gesin, gratis aflaaie, selfdoen-idees en produkresensies.

 
 
art-artist-arts-and-crafts-1559046.png

meer oor my

 

Ek’s Rentia, ʼn Kaap-gebaseerde inhoudskepper, kommunikasiepraktisyn, entrepreneur en najaer van ʼn eenvoudiger, meer betekenisvolle lewe.